Tyne and Wear | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Tyne and Wear | |
Oppervlakte | 538 km² |
Bevolking | 1 129 500 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 2 044 inw./km² |
Distrikte en unitêre owerhede | |
|
Tyne and Wear (uitgespreek /ˌtaɪn ən ˈwɪər/; vernoem na die Tyne- en Wearriviere) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit in die stede van Newcastle upon Tyne, Sunderland, South Shields en Tynemouth.
Tyne and Wear het 'n bevolking van 1 129 500 in 2017 gehad en is dus die 13de grootste graafskap in Engeland.